van Heerden Family

The Genealogy of the van Heerden Family from the Karoo Region of South Africa

Juan Louis Petronius van Heerden

Juan Louis Petronius van Heerden

Male 1929 - 2009  (79 years)Deceased  Submit Photo / DocumentSubmit Photo / Document    Has 46 ancestors and 23 descendants in this family tree.


 Set As Default Person    

Personal Information    |    Media    |    Notes    |    Sources    |    Event Map    |    All    |    PDF

  • Name Juan Louis Petronius van Heerden  [1
    Relationshipwith Magdalena Jacomina Petronella van Heerden
    Born 17 Oct 1929  van Wyksvlei, Northern Cape, South Africa Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    Notes Donnie het gematrikuleer te Carnavon tydens die WW II terwyl sy broer Emile op Stellenbosch was op universiteit. Hy stel belang om ook 'n vlieënier word maar word aangeraai deur die destydse Unie Magte om eers oor te aan na die Leer (Army) en met kursusse daar aan te gaan totdat hy in die Lugmag opgeneem kan word. Hy word 'n onder offisier te Army Leer kollege te Voortrekkerhoogte en dit is hier waar hy dan die tyding kry dat weens sy broer Emile se dood as veg vlieënier , sy ma gesê het dat sy nie die toestemming gee om sy ideaal te verwesenlik nie.
    Hy verlaat die mag en sluit aan by die goud myne in die Oosrand te Benoni. Hy volg 'n kursus in mynbou.
    Hy trou met Anna Johanna Jakoba Ludick, 'n verpleegster in Benoni en hy besluit om sy eie ding in Suid Wes Afrika te gaan doen. Hy doen prospektering vir verskeie instansies en sy twee seuns word gebore, Juan en Rudolph. In die jare '60 raak hy betrokke by die goudmyne in die Rehoboth omgewing betrokke. Hy word later ook betrokke by Klein Aub Koper myn waar hy tot die bestuursvlak vorder. In die tyd wat hy op Klein Aub is bekom hy ook sy privaat vlieëiers lisensie en skaf ok sy eie klein vliegtuig aan, wat hy die "Charly" doop (van die CRN registrasie van die vliegtuig)
    Hy was teen die tyd die pa van 8 kinders, twee seuns en 6 dogters. Woon op Klein Aub myn totdat al sy kinders die skool verlaat het. Juan (jnr) volg ook die myn as loopbaan en verhuis na Klein Aub sodat hy saam met sy pa kan werk.
    Donnie gaan op pensioen en verhuis na Outjo in die noorde van Suid Wes Afrika. Hier besluit hy om weer te begin werk en begin weer by van die groter myn - huise te werk, hy werk tot in sy oudag (69) en begin ook weer meer aandag te gee aan sy stokperdjie naamlik, klippe en gesteentes, Hy was woonagtig op Outjo tot 2005. Juan Luis Petronius was lief vir sy buitelewe en spandeer baie van sy tyd in die natuur deur, hy sal vir ure en dae in die veld die natuur.
    Sy gesondheid begin hom inhaal en hy verloor sy een been, net onder die knie. 'n Paar jaar daarna verloor hy die tweede tot in die heup en word tot 'n rolstoel gekluister. In die tyd besluit Donnie en Lulu om by Juan (jnr) te gaan woon op Juan se plot waar hulle rustig met hulle boerdery begin en aangaan. Sy beweging is nou beperk tot die rolstoel en ook 'n vier wiel motorfiets waarmee hy kan rondry op die plot.
    Teen middel die jaar begin hy weer ongerief vind van sy enigste oorblywende been en die word ook geamputeer tot in die heup. Hierdie operasie verg baie, gangreen tree in dit, op sy ouderdom was te veel vir hom. Hy sterf op die 19de September 2009
    Juan Louis Petronius van Heerden het homself gelukkig geag om al sy kinders by hom te he op sy sterfbed.
    Ons se totsiens aan die laaste van sy geslag. Donnie was die laaste oorlewende kind van Dirk Wouter Immelman en Magdalena Jacomina Petronella van Heerden
    Geskryf deur Rudolph. 
    Occupation Senior Mining consultant. 
    Died 21 Sep 2009  Windhoek, Namibia Find all individuals with events at this location 
    • Gangrene.
    Age 79 years 
    Siblings 6 siblings 
    Siblings 6 siblings 
    Headstones Submit Headstone Photo Submit Headstone Photo 
    Person ID I46  van Heerden
    Last Modified 1 Oct 2017 

    Father Ancestors Dirk Wouter Immelman van Heerden (ID:I408)
              b. 16 Jul 1889, Maanhaarspoort, Victoria West, Northern Cape, South Africa Find all individuals with events at this location
              d. 20 Apr 1959, 20 Grey Street, Carnarvon, Northern Cape, South Africa Find all individuals with events at this location  (Age 69 years) 
    Mother Ancestors Magdalena Jacomina Petronella van Heerden (ID:I2)
              b. 18 Feb 1894, Victoria West, Northern Cape, South Africa Find all individuals with events at this location
              d. 9 Jul 1977, Hospital Victoria West, Northern Cape, South Africa Find all individuals with events at this location  (Age 83 years) 
    Married 1917  Victoria West, Northern Cape, South Africa Find all individuals with events at this location 
    Children 7 children 
    Photos
    English Fort, Carnarvon, South Africa
    Headstones
    Dirk Wouter Immelman (16 Jul 1889 - 20 Apr 1959) & Magdalena Jacomina Petronella (18 Feb 1894 - 09 Jul 1977) van Heerden
    Family ID F22  Group Sheet  |  Family Chart

    Wife A.J.J. Ludick (ID:I418
    Children 8 children 
    Last Modified 19 Jun 2015 00:00:00 
    Family ID F14  Group Sheet  |  Family Chart

  • Photos
    Juan Louis Petronius van Heerden (17 Oct 1929 - 21 Sep 2009)
    Juan Louis Petronius van Heerden (17 Oct 1929 - 21 Sep 2009)
  • Event Map
    Link to Google MapsBorn - 17 Oct 1929 - van Wyksvlei, Northern Cape, South Africa Link to Google Earth
    Link to Google MapsDied - 21 Sep 2009 - Windhoek, Namibia Link to Google Earth
     = Link to Google Earth 
    Pin Legend Address Cemetery Farm Town Parish City County/Shire State/Province Country Region Not Set

  • Notes 
    • Family information supplied by Rudolph van Heerden

  • Sources 
    1. [S1] Geslagsregister van Die Familie van Heerden 1701 - 2010, Dr Petronella van Heerden/Francois van Heerden, 736.


van Heerden - created and maintained by Emile St Leger van Heerden Copyright © 2001-2018 All rights reserved.

This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding ©, v. 11.1.2, written by Darrin Lythgoe 2001-2018.